Kuier

KAMPVEGTER VIR DIE KAAPSE VLAKTE

INSPIRASIE

As laaitie wou hy ’n speurder soos Magnum of die manne van Miami Vice word, maar al het die lewe ’n ander pad met hom gevat, het Stanley Jacobs (45) nooit sy sin vir reg en geregtigheid verloor nie.

Dié kampvegter maak dit sy missie om die gemeenskappe van die Kaapse Vlakte te help en op te hef op elke manier wat hy kan, al gooi mense klippe sy kant toe. Opgee sal hy nié.

Stanley, oftewel “Stan”, het die begin van sy lewe in Parkwood deurgebring en sy familie het later Grassy Park toe getrek. Hy het ses sibbe en sê sy ma, Sophia, was baie gelowig. “Sy was een van daai kerksusters op die Cape Flats wat baie gebid het, en sy het ons oor die Bybel geleer.”

Pa Eric was ’n bouer, terwyl sy ma na hulle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 313 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD, MISHA JORDAAN EN FANI MAHUNTSI ■
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van

Related