Kuier

SY ROCK, NÉS BLAD

Daar is niks lekkerder as om met ‘n tjommie kopstukke te gesels nie. Of om saam te lag en huil, hartsake te praat, jul kommer te deel oor als van kinders tot geldsake, of mekaar moed in te praat wanneer die lewe druk.

Soms is jou hartsmense nie naby vir ‘n geselsie nie, maar danksy sosiale media kan ‘n mens deesdae in die kuberruim alte lekker klets met mense wat jou belangstellings deel en dink soos jy.

Een só ‘n groep is Colored Girls Rock op Facebook. Dié gewilde blad spog met 257 000 followers en daar word lekker gesels oor als van grappies tot ernstiger sake en, ja, selfs dít wat tussen die lakens gebeur!

Geen wonder die tonge klap behoorlik oor dié groep nie.

Colored Girls Rock in sy huidige formaat is die breinkind van Shantelle Engelbrecht (45). DiéKaap, maar woon deesdae in Johannesburg. Haar kinders is onderskeidelik 15, 21 en 22.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related