Huisgenoot

VAN FLENTERS TOT INSPIRASIE OP WIELE

HY HET ’n rotswal teen 66 km/h getref, 22 bene gebreek en dae lank met die doodsengel tou getrek. Eintlik moes hy nie vandag hier gesit het nie, sê die fietsryer Grant Lottering.

Ná sy gru-ongeluk in 2013 in ’n fietsren in die Italiaanse Alpe het ’n waakeenheidspesialis reguit vir hom gesê hy het nog nooit voorheen ’n pasiënt so iets sien oorleef nie.

Maar dié 55-jarige Suid-Afrikaner vertel hy het nie net oorleef nie; hy het sedertdien fietsryprestasies behaal waaroor die meeste sterflinge net kan droom.

In sy boek Riding Life: A South African Who Survived Death to Inspire Millions (geskryf saam met David Gardner), vertel hy hoe hy uiterste uithouritte van tot meer as 1400 km aanpak met sy lyf wat ’n paar jaar gelede flenters was.

Die ongeluk het in 2013

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m

Related