Kuier

MY PAD VAN VERLAMMING NA VRYHEID

GETUIENIS

Ses jaar terug het hy hom “verlam en in die dieptes van wanhoop” bevind. Vandag kan Gerhard du Toit (63) getuig van die genesende krag van God en geliefdes wat om hom saamgespan het toe ‘n val van ‘n stel trappe af hom ‘n parapleeg gelaat het.

Gerhard was 58 toe hy op 9 Oktober 2018 by die trappe van sy broer se woonstel in Pretoria afgeval het – tot heel onder. “Ek het met my nek, eerder as met my skouers, teen die muur beland,” vertel hy.

“Ek het in ‘n waas van alkohol deur die bekende terrein van my broer se tweeverdiepingwoonstel gestap, ‘n ruimte waardeur ek ontelbare kere tevore beweeg het. Daardie verraderlikedie doek geword vir ‘n ongeluk wat wag om geskilder te word. Teen daai trappe het ek afgeval en my nek gebreek in my benewelde toestand.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related