Kuier

‘N NUWE SEISOEN

Op die drumpel van ‘n nuwe seisoen word ek herinner aan die verhaal van Lot in die Bybel. Lot word beveel om aan te beweeg van een plek na ‘n ander. Só kan jy ook van die een seisoen na ‘n ander beweeg. Die gedagte is om aan te beweeg – hetsy dit letterlik, figuurlik of geestelik is.

Lot bevind hom in Sodom. Dis ‘n plek van sondes en oneer voor die Here. In die vorige hoofstuk (Gen.18) speel die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier7 min read
As Klaasvakie Wegkruipertjie Speel
Hande op as die bedkassie al jou kopkussing was terwyl jou kleuter jou hele bed oorvat. Of as jou baba net vir ‘n paar minute op ‘n slag slaap of jou skoolgaande kind nog laatnag wakker is en soggens vol nukke is met opstaantyd. Michey* ken dié gevoe
Kuier3 min read
'N Plekkie In Die Son Vir Almal
Brenden As jy nog nie Chasing the Sun 2 gekyk het nie, wil ek met alle respek vra jy moet vir my die klip wys waaronder jy die laaste ruk weggekruip het. Ja, met die cost of living-krisis is dit nie vir almal moontlik om DStv te kan bekostig nie, so

Related