Huisgenoot

MY REAL RYKDOM: MY GESIN

JY VOEL skoon uit jou plek wanneer jy by die sekuriteitsingang met sy glurende kringtelevisie-kameras stilhou. Peperduur karre gly by jou verby terwyl die veiligheidswag flink naderstaan om te hoor wat jy soek. Maar jy slaag die toets en dan is jy binne, op ’n kronkelpad tussen weelderige woonhuise en pragtuine. So dis hoe “die ander helfte” leef, dink jy heimlik.

Elke stad het sy spogbuurte waar die “real housewives” oor hul huishoudings regeer en meeding om die hoogste sport op die sosiale leer – van Constantia in Kaapstad tot Sandton in die Goudstad. Maar wanneer jy hier in Pretoria die woorde “leefstyl” en “weelde” in dieselfde asem gebruik, praat jy van Silver Lakes, die – die eerste Afrikaanse weergawe van die internasionale TV-reeks.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related