TV Plus Afrikaans

Lief, leed en katterige kinkels

HET JY GEWEET?

Multichoice/DStv het die Real Housewives-lisensie by die internasionale formaathouers, NBC Universal gekoop. En omdat die ander reekse al op van DStv se kanale uitgesaai is, het Multichoice die groen lig gee om ’n Afrikaanse weergawe te maak. Die Provocoproduksiehuis het die kontrak gekry.

Die Real Housewives Van Pretoria

Seisoen 1 Donderdae kykNET (*144) 20:00 (begin 13 Oktober)

Die verskillende Real Housewives-reekse soos The Real Housewives Of Atlanta, of die plaas-like The Real Housewives Of Durban (beskikbaar op Showmax) – wat op ’n groep ryk vroue in verskillende stede fokus – is vir baie kykers ’n bederfie, want die vroue leef in weelde en boonop is daar sappige drama wanneer die lang naels uitkom. Dié ryk vroue kibbel maar altyd.

Dis vir kykers ’n bietjie ontvlugting in ek-wens-ek-het-soveel-geldgehad, en van Oktober af kan ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s

Related