Huisgenoot

RIAN OP ’N DRAFSTAP

SIEN jy hom as aanbieder voor die kameras, lyk hy altyd so rustig soos Sondag heeldag. Asof niks aan sy senuwees rasper nie en hy sommer élke nag sorgeloos slaap.

Maar die skyn kan bedrieg, want Rian van Heerden (48) kom eintlik selde tot ruste. “Daar’s nie tyd vir slaap in my dagboek nie,” sê hy. Maar dis nie ’n klagte nie – die glimlag is dan skoon skalks. Vir hom is werk die boerpot – die lekkerste ding.

Kyk net na al die hooi op sy vurk: Smiddae is hy agter die mikrofoon van op Jacaranda FM. Hy werk voor en agter die skerms van die kykNETreekse en en is ook van volgende jaar te sien in die Showmax-reeks Boonop wil hy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related