Huisgenoot

ONS NUWE LEWE OP MOSSELBAAI

WANNEER ’n mens Mosselbaai op die N2 nader, pryk ’n beroemde gesig op ’n enorme advertensiebord vir aftreeoorde langs die pad. “Soos aanbeveel deur Riaan Cruywagen … die perfekte oplossing vir bejaardes wat graag by die see wil aftree,” sê die lokteks.

Dis ’n goeie bemarkingskeuse. Want álmal ken sy naam – maak nie saak in watter generasie jy gebore is nie. Vir die oueres is hy die betroubare gesig van die nuus en die herkenbare stem agter Haas Das. Vir die jonges is hy ’n “meme”, die trefreël van grappies. Soos: “Chuck Norris het ’n plakkaat teen sy kamerdeur van Riaan Cruywagen.” Of daai verjaardagkaartjie met sy gesig op: “Brekende nuus: Jy is nou vrek oud.”

Hy het self verlede jaar vir sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related