Huisgenoot

REISIGER SONDER STEM

MET sy satynstem en romantiese lirieke het hy vir hom ’n plek oopgesing in die ruim harte van liefhebbers van Afrikaanse musiek – veral dié wat met nostalgie terugdink aan wyle Bles Bridges met sy liefdesliedere en arms vol rooi rose

Gerrie Pretorius het bekend geword as die sjarmante sanger wat soos sy ontslape held dikwels ook rooi rose uitdeel terwyl hy tussen die gehoor rondloop en Bles se treffers sing.

Maar nou het ook Gerrie se sangstem stil geraak – en waarskynlik vir goed. Terwyl ’n motorongeluk Bles in 2000 van sy bewonderaars weggeruk het, het paniekaanvalle ’n einde gemaak aan die musiekloopbaan van die gewilde donkerkopaanbieder van die kykNET-reeks Leef jou reis.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related Books & Audiobooks