Krok en Dil Vlak 1 Boek 6: Kyk vir My
By Jaco Jacobs
()
About this ebook
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dié nuwe leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende klanke bekend. Die reeks het ’n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, ’n knorrige krokodil en ’n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip.
Jaco is self die pa van twee dogtertjies, Mia (9) en Emma (7), wat die afgelope paar jaar leer lees het, en hy sê een van die grootste struikelblokke was om toeganklike beginnerleesboeke op te spoor. “My kinders het grootgeword met stories – van die heel lekkerste storieboeke in Afrikaans en Engels wat aan hulle voorgelees is. Dit was daarom vir hulle baie frustrerend as beginnerleesboeke net op die klanke fokus, sonder ’n sterk, vermaaklike storielyn. Dit is waarom ek die Krok en Dil-reeks begin skryf het - ek wou ’n leesreeks skryf wat vir lesers – en ouers! – ’n prettige storie in elke boek bied, met hope humor."
Jaco Jacobs
Jaco Jacobs is the author of more than 260 books and more than a million copies of his books have been sold. His work has been awarded 46 times. His books have been translated into English, Dutch, Italian and Portuguese. He has been nominated for the Carnegie Medal twice and two of his books have been adapted to film. Jaco lives in Bloemfontein with his wife, Elize, their daughters, Mia and Emma, three dogs, a cat and a pet python.
Read more from Jaco Jacobs
Waldo en die Weerwolf met die Rooi Tekkies Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEk Wil Nou Nie Snaaks Wees Nie: en ander skaterlag rympies Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Meisie met Vlerke Rating: 4 out of 5 stars4/5Minki se avontuurkamp Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOupa Zombie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKrok en Dil Vlak 1 Boek 1: Krok in die Bad Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie meisie met uitroeptekens in haar oë: en ander stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Boekwinkel Tussen die Wolke Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRiek en Niek: Allergies vir skool Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMinki maak 'n plan Rating: 4 out of 5 stars4/5Riek en Niek: Roomys op Planeet Zork Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRiek en Niek: Boek 3: Superslak Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMinki se boekedag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKrok en Dil Vlak 2 Boek 2: Ek wens ek was 'n reus Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWaldo en die vampier met die geel reënjas Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMinki se skoolkonsert Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKrok en Dil se Blou Alfabetboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWaldo en die Draak met die Groen Tong Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMinki in die middel Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKrok en Dil se Geel Woordsoekboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTekkies Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKrok en Dil Vlak 3 Boek 9: Kolle net waar jy kyk Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKrok en Dil Vlak 1 Boek 2: My Pet is Weg Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKrok en Dil Vlak 3 Boek 2: 'n Gat in die grond Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMoenie die melk vergeet nie Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Krok en Dil Vlak 1 Boek 6
Related ebooks
Krok en Dil Vlak 3 Boek 2: 'n Gat in die grond Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKrok en Dil Vlak 1 Boek 3: Krok die Kok Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMoenie die melk vergeet nie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKrok en Dil Vlak 1 Boek 2: My Pet is Weg Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKrok en Dil Vlak 1 Boek 7: Waar is die maan? Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKrok en Dil Vlak 1 Boek 1: Krok in die Bad Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRiek en Niek: Roomys op Planeet Zork Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWaldo en die meermin met die blou hare Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRiek en Niek: Allergies vir skool Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWaldo en die vampier met die geel reënjas Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpeurhond Willem in Skotland Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMinki se pajamapartytjie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMinki in die middel Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Boekwinkel Tussen die Wolke Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpeurder Kwaaikofski 11: Soene en sirkusse Rating: 4 out of 5 stars4/5Anna Atoom en die seerower se dolk Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTrompie die alleenloper (#23) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpeurhond Willem in die Amasone Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAnna Atoom en die seerower se dolk (skooluitgawe) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAnna Atoom en die magnetiese meermin Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNina en die funky eksperiment Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpeurder Kwaaikofski: Die slinkse slangslenter Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpeurhond Willem en die diamantdiewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOuma en die Doeanebrakkie (Boek #1: Ouma op Reis) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKies-jou-avontuur: Die gevaarlikste speletjie op aarde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpeurhond Willem en die seerowers Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkool is 'n riller Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVeearts-vriende 2: Tania en die perdry-kompetisie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKrok en Dil Vlak 1 Boek 9: Krok kan toor Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related categories
Reviews for Krok en Dil Vlak 1 Boek 6
0 ratings0 reviews