Huisgenoot

SKAAP KAN HY SKEER

DIE sweet spat, want die kwik staan kort duskant die 40 grade hier in die wolskuur. Hy knyp ’n merinolam tussen sy bene vas en laat die elektriese skeermasjien oor die dier se lyf gly.

Skaars twee minute later lê die wol op die vloer, en Tienie du Plessis gryp die volgende skaap. Sy gespierde bolyf blink terwyl hy met ritmiese, geoefende hale werk, en binne ’n halfuur is 15 lammers onder sy hande deur.

Dan roep die skaapboer en professionele skeerder van Steynsburg in die Oos-Kaap eers halt. Ons maak aanstaltes na die plaasopstel terwyl Tienie (37) vertel hy is die vierde geslag Du Plessis hier op die grond wat sy oupagrootjie in 1860 gekoop het.

In die koel plaasopstal drink ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related