HAAR RESEP VIR SUKSES
Mar 26, 2021
5 minutes
DEUR HAIDEE MULLER-ISAACS
Vyf jaar gelede, hoogswanger en op die punt om vir die tweede keer ma te word, het haar braaikuiken-besigheid begin vorm kry. Net daar in haar hospitaalbed.
Drie dae ná haar seuntjie se geboorte het Jo-andra Cloete (35) en haar man toe hul eerste hoenderhok op ’n klein erf in Mfuleni naby Blackheath in die Kaap staan gemaak en ses weke later het sy hoenders uit haar kar se kattebak net daar langs die pad verkoop.
VAT GROOT KANSE
Vandag bedryf Jo-andra ’n suksesvolle hoenderboerdery en sy mentor meer as honderd kleinboere aan wie sy ook dag-oue kuikens verskaf. Voeg daarby agt werkers wat dag-en nagskof in haar hoenderhok van byna 50 m lank werk. Daarom kan ’n mens amper nie help om te glimlag wanneer jy hoor
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days