Landbouweekblad

Eksperimente wat heelwat vrugte afwerp

Toe Marné Lessing (28) twee maande voor haar troue met Lukas hoor sy gaan ’n volwaardige boerderyvertakking bestuur, het sy nie gehuiwer om wéér ja te sê nie.

Dié Vrystater van die plaas Alto buite Marquard bestuur die afgelope ses jaar die boerdery se bees- en skaapvertakking, en ondanks reusekwessies, soos bek-en-klouseer, bly sy optimisties en geesdriftig.

“Dit voel nie soos werk nie, want ek is baie lief vir diere en vir dit wat ek doen,” vertel Marné, wat ’n graad in sportbestuur het en ook ’n wildvangkursus voltooi het.

Lukas, ook 28, is die huidige Vrystaatse Boer van die Jaar.

Marné koester die voorreg om haar daaglikse werk as veeboer met hul twee seuntjies, Otto en Johannes, te deel. Sy vra dikwels vir hulle watter vertakking hulle die meeste geniet: pappa se saaiboerdery of mamma se veeboerdery?

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related Books & Audiobooks