Huisgenoot

Spookradio

LOURENS maak ’n laaste verstelling aan die mikrofoon. Toe die rooi lig teen die muur aangaan, begin hy praat.

“Goeienaand aan al die naguile. Dis nou presies middernag op Klok Radio 302 FM, en soos gewoonlik gaan ek jou geselskap hou tot vyfuur. Vanaand het ek ’n interessante onderwerp om oor te gesels. Heel gepas vir hierdie tyd van die nag, sou ek sê: Spoke! Persoonlik glo ek nie in spoke en bonatuurlike verskynsels nie, maar ek is oop vir oortuiging. Wat is jou gevoel daaroor? Dalk het jy al ’n persoonlike ontmoeting met ’n spook gehad, of dalk ken jy ’n goeie spookstorie? Hoe ook al, ek sal graag van jou wil hoor. Skakel gerus in en gesels saam. Ek wag vir jou oproep. Intussen skop ons die program af met ’n gepaste lied: Ray Parker jr. met die temalied uit die rolprent Ghostbusters!”

Hy druk hy die nodige knoppies op die rekenaar en klankbord. Die rooi lig teen die muur verander na groen. Hy haal die oorfone van sy kop af en sit agteroor. Dít behoort die luisteraars

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related