Collision
Jul 01, 2022
2 minutes
Deur PECULIA MUSHWANA en TENDANI MUNGONI
In Netflix se nuwe rillerfliek Collision moet die korrupte sakeman Johan Greser (Langley Kirkwood) en sy vrou, die sosiale vlinder Diane (Tessa Jubber), hul tienerdogter uit die kloue van ’n berugte misdaadbaas, Bra Sol (Vuyo Dabula), red.
Die fliek is hier in Suid-Afrika geskiet onder die regie van die Fransman
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days