TV Plus Afrikaans

Ambisie, hebsug en melodrama

Fraksie

Seisoen 1 Dinsdae kykNET (*144) 20:00 (begin 13 September)

Fraksie is ’n splinternuwe, boeiende dramareeks uit die stal van die vervaardigers Louis Pretorius en Albert Snyman wat trefferreekse soos Die Boekklub, Fynskrif en Troukoors vervaardig het, en speel af teen die agtergrond van die bankwese en tegnologiese wêreld. “Hoewel die sakewêreld die ruggraat van die storie is, is dit nie die enigste tema nie. Die verhoudings tussen familielede en vriende en al die onderstrominge word ook ontgin,” vertel Louis. “’n Goed bewaarde geheim tussen drie goeie ou skoolvriende Schalk (Edwin van der Walt, Wian in die reeks Fynskrif), Jana (Trix Vivier, Petra in die telenovelle Legacy, lees meer op bl. 32) en Tim (Marlo Minnaar, Aiden in die dramareeks Sara

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s

Related