Weg! Ry & Sleep

Die legende ry voort

“Met hierdie reis het die Isuzu, wat vandag nog nie ’n naam het nie, alles bewys van wat ’n mens van ’n voertuig kan vra.”

“In 2004 besluit ek om ’n ordentlike toerbakkie te koop. My Toyota Venture met die voorwiel-ewenaarslot wat ek laat aanbring het, was nogal ’n bielie, maar nou was dit tyd vir iets anders, want langer, strawwer onbekende paaie Afrika in het gewag.

Ek weet van karre maar min en het geen voorkeure wat vervaardiger betref nie – dus kon ek lekker rondkyk. Maar my skoonseun Stephen de la Harpe en toe ek ’n tweedehandse dieselmodel raakloop met het ek hom gekoop. Dit was ’n lange,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep3 min read
Stellantis slaan ’n 6
In hierdie uitgawe wyk ons af van die gewone ry-indrukformaat omdat ons by een geleentheid verskeie voertuie getoets het. Dit dien ook sommer as ’n kykie agter die skerms op wat dikwels by voertuigbekendstellings gebeur. Maar kom ons begin by die beg

Related Books & Audiobooks