Huisgenoot

KUNS OP WIELE

ALLES waaraan jy kan dink: boemelaar, lieplapper, kansvatter, gemors … Dis wat mense my toesnou. Maar ek sal my lewe en werk op die pad vir niks verruil nie.

Mens moet die lelike name nie persoonlik opvat nie, maar daar was eenkeer wat die boervrou so kwaai met my was en die hekke in my gesig toe-gemaak het. Toe sluit ek dit met my eie slot en sê koebaai, en ry weg.

Nou onlangs was ek op ’n plaas en ek vra ’n seuntjie op die stoep om sy ma te roep. ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Matthew Vey
Hy’s allesbehalwe sy karakter in M-Net se Summertide. “Ek speel ’n entitled en onaangename jong man wat beslis nie goed is met eerste indrukke nie,” vertel die 23-jarige wat Wesley speel. “Maar, soos die storie aangaan, leer ons Wesley ken vir wie hy
Huisgenoot5 min read
Nou Kán Ek Maar Koud Kry
NOU, op die ouderdom van 30, kan hy eindelik die dinge geniet wat ander mense as vanselfsprekend ervaar. Klein dingetjies soos ’n koel briesie, wat voorheen rede tot kommer was. Alles te danke aan die sterk en gesonde longe in sy borskas wat eens aan
Huisgenoot4 min read
Oseane
DIE planeet Aarde bestaan ​uit massiewe stukke land en ’n selfs groter aaneenlopende massa water. Die stukke land – Afrika, Europa, Asië, Antarktika, Australië, Noord-en Suid-Amerika – word vastelande genoem. Van die totale oppervlakte van die Aarde

Related