Weg! Platteland

Son see & stoepsit

Wonder jy soms hoe dit voel om minstens R100 miljoen in die bank te hê én ’n strandhuis wat met sy tone letterlik ín die Atlantiese Oseaan lanterfanter?

Boonop speel dié fabelagtige verbeeldingsvlug af op ’n werkende plaas van 400 ha met ongerepte natuur en ’n 7 km lange private strand. Menigmaal sal jy hier ook ’n trop ngunibeeste aantref wat hulle (saam met jou) staan en verkyk aan die dolfyne en walvisse wat agter die branders in die Koue Benguela kaperjol…

Sedert 1693 lê daar iewers in Wamakersvlei se wilde Weskuswaters ook die oorblyfsels van die VOCskip De Gouden Buys begrawe – of só meen die Nederlandse argeoloë David Bouman en Marco Roling wat in 2007 saam met twee van hulle kollegas by die SuidAfrikaanse Erfenishulpbronagentskap (SAEHA) kom navorsing – en ’n tweede lugopneming – doen het. (Lees die hele storie en amptelike

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland4 min read
My Paadjie Platteland Toe
Ek is maar ’n stadsjapie. My eerste nege lewensjare was in Seepunt, gevolg deur ewe veel tyd in Vrede-hoek, Kaapstad. Dié skuif is het gekom nadat my oupa oorlede is en ons gesin by my ouma ingetrek het. Een van die lekkerste dinge van Vredehoek was
Weg: Platteland3 min read
Rosendal… Vir Altyd In My Hart Gegraveer
Dit is nou ses maande sedert ek na Amerika, my geboorteland, teruggekeer het ná tien jaar op die dorpie Rosendal in die Vrystaat. Hier waar ek nou is, is die paaie goed en die krag dalk altyd aan, maar in my hart is daar ’n groot gat. Op Rosendal is
Weg: Platteland8 min read
Karoogoud Vir Jou Vel
‘Het jy al gevoel hoe sag is skaapskeerders en wolklasseerders se hande?” vra Leon en Hanli Stegmann amper gelyk toe Leon, die vyfde geslag op die plaas, in die ou skeerskuur op Kruidfontein ’n oopgespreide merinovag uithou. “Vryf dit tussen jou ving

Related