DIE SEER AGTER MY MASKER
May 28, 2021
4 minutes
Saamgestel deur NICI DE WET
BAIE jare lank het prins Harry (36) ’n welverdiende reputasie as die rakker van die Britse koningshuis gehad.
Wie kan vergeet hoe hy kaalbas in ’n hotelkamer in Las Vegas afgeneem is waar hy ontkleepoker gespeel het? Of sy gejol in Kaapstad se nagklubs?
Dit het darem na ’n lekker lewe gelyk. Maar dit was alles ’n leuen, vertel Harry nou – en hy wil hê almal moet dit weet.
As jy gedink het Harry en sy vrou, Meghan, se onderhoud met Oprah Winfrey vroeër vanjaar was hul finale poging om hul klagtes van hul bors af te kry, was jy verkeerd. Harry het sedertdien nog nie opgehou om sy mond uit te spoel nie.
En tot sy familie se
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days