Weg!

Swaai uit vir die donga!

Engeland is net soos ’n helikopter-ouer wat gedurig oor jou skouer loer, dink ek vir die sóveelste keer sedert ek twee maande gelede in Londen aangekom het.

As die moltreinstasie se interkomstelsel jou nie met ’n hoflike mind the gap waarsku om tog versigtig te trap oor die gapinkie tussen die platform en die trein nie, sal ’n gaskoeldrankbottel jou wrintie die woord twist daarop hê – net ingeval ’n mens dink jy sal die proppie moet afknaag vir ’n slukkie Fanta. (Terloops, hier in die Verenigde Koninkryk is Fanta nie die helderoranje wat ons ken nie, maar ’n troebel geel. En dit smaak nie so lekker sonder daai ekstra kleurstowwe nie.o

Ek sit op ’n bankie in Richmond Park en tob oor dié subtiel dog opvallende verskille tussen Engeland en Suid-Afrika.

My huis lê 14 000 km

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg5 min read
Die Noord-Kaap Maak Heel
Amper elke dag moet Genevieve Maasdorp vir mense beduie hoe die paaie na die /Ai-/Ais-Richtersveld-oorgrenspark toe lyk. Ook wat die toestand van die roetes in die Kgalagadi-oorgrenspark of die Namakwa- of Augrabies- of Mokalanasionale park is. En da
Weg5 min read
Ken Jy Al Dié Dagroetes?
Welmé de Beer, George welme.debeer Vensterberg (1 309 m) is definitief die piek wat my met die mooiste uitsigte beloon, ongeag die tyd van die dag. Met sonopkoms en sonsondergang doen die piek sy naam gestand, veral as daar ’n paar dramatiese wolke
Weg5 min read
Só Vis ’n mens
Wat doen julle wanneer julle nie skryf nie? Henk: Ek is al vir meer as 20 jaar ’n stapen fietstoergids en bevoorreg genoeg om toere na vele verre plekke te lei – deur Afrika, Europa, die Amerikas en die Middeen Verre-Ooste. Ek stap al van kindsbeen a

Related