Baba & Kleuter

HEEL LEKKER IN LONDEN (al is dit duur)

Die Covid-beperkinge het net begin afneem toe ons in 2021 geëmigreer het. Ná ’n nomadiese bestaan van sowat ses weke met ’n baba en ’n kleuter (ek kan nou nog nie na die foto’s van ons 10 dae in hotelkwarantyn kyk nie), het ons ’n huurhuis in ’n woonbuurt op die grens van Wimbledon gekry.

Johann is ’n aktuaris, werk in die bankwese en is ’n finansies-foendi, maar steeds was dit nie ligte musiek om ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter3 min read
Piepsprobleem
E-pos jou vrae na SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. V My kind is nou drie en ’n half jaar oud. Ons is nou al ’n paar maande lank met potjielesse besig, maar kom nie juis êrens nie. Ek raak nou bekommerd,

Related