Geluk is ’n werkwoord
May 25, 2020
3 minutes
Toe die virus posvat en die mensdom se miernes oornag tot stilstand ruk, met die dood wat om tienduisende huise se hoeke sluip, het baie van ons aanvanklik nie mooi geweet wat ons getref het en wat om daarvan te maak nie.
Eers was daar die vloedgolf grappies en lawwighede, die frenetiese inkopies, huisskoonmakery, kuiers op WhatsApp en Zoom, ’n soort euforiese histerie. Tussendeur die skrikbeelde van sterwendes en eindelose rye lykswaens.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days