Weg!

Terug na Port Edward

Ons was nog altyd Suidkusmense. My pa was nie lief vir die Kaap nie, want hy haat die wind. Die res van ons familie bly in elk geval in Johannesburg. Wat het ons dus in die Kaap verloor? Niks. Nee, vandat ek kan onthou, het ons woonwavakansies gehou in die KwaZulu-Natalse Suidkus – spesifiek Port Edward.

Ek het my pa eenkeer gevra hoekom juis Port Edward. “Want Port Edward het die beste strand in Natal,” was sy gesaghebbende antwoord. Daar was natuurlik ’n ander rede ook: Port Edward se woonwapark het aan die polisie behoort, en omdat my broer in die polisie was, het die staanplekke ons slegs R15 per nag gekos. As jy boonop vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg5 min read
Kyk Ver Die Veld In
Die Italiaanse wetenskaplike Galileo Galilei het reeds in 1609 met sy teleskoop na die kraters op die maan gekyk, maar die eerste werklik moderne “binokulêre teleskoop” is eers in 1854 deur ’n ander Italianer, Ignazio Porro, gepatenteer. Vandag is da
Weg1 min read
Kyk Hier!
Wanneer die sentrale deel van Botswana somerreën kry, dreineer die water na die Makgadikgadipanne, wat dan die habitat word van duisende flaminke en ander watervoëls. By die Nata Bird Sanctuary het jy maklike toegang tot die Sowapan, die oostelike de
Weg5 min read
Die Noord-Kaap Maak Heel
Amper elke dag moet Genevieve Maasdorp vir mense beduie hoe die paaie na die /Ai-/Ais-Richtersveld-oorgrenspark toe lyk. Ook wat die toestand van die roetes in die Kgalagadi-oorgrenspark of die Namakwa- of Augrabies- of Mokalanasionale park is. En da

Related