Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 SÝ WAS DIE HARTEDIEF

Brendan Peyper het Janae Stander gekies nadat hy in Op my eish! na liefde gesoek het, maar ongelukkig was die romanse van korte duur

Wow, dit was alles so mooi gewees. Die rokke, die vroue, Brendan en ook die venue. Ek het my verkyk aan die drie mooiste vroue in hul spogrokke. Ek gaan die program en al die vroue baie mis.

RIANA

My gunstelinge was Rachelle en Katja. Julle is droomvroue vir enige man. Julle is pragtig, spontaan en selfstandig. Die regte mens sal julle op die regte tyd baie gelukkig maak. Vertrou en glo dit. Baie seënwense vir julle twee.

HANNELIE

En daar val 13 weke se kyk toe so plat soos ’n pannekoek wat my betref. Rachelle is duidelik die oulikste en standvastigste jong vrou en het so mooi by hom gepas.

RITA

Baie geluk aan jou en Janae. My keuse was Katja, maar net jy kan kies wie jou gelukkig gaan maak. Sterkte

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot5 min read
Spele-droom Vir Die Slim, Vinnige Outjie Van Ceres
AS KIND het hy in die stofstrate van Ceres saam met sy maatjies raakrugby gespeel – ’n regte klein blits met ’n Cokeplastiekbottel vol sand as die bal. Toe al het almal geweet: Dié mannetjie is vinnig, hoor. Maar nooit sou hy kon droom dat hy eendag
Huisgenoot8 min read
’n Sussie Ná Al Die Wag En Seer
HUL storie is een van báie wag. Van járe se gewag. En van teleurstelling keer op keer. Só graag wou hulle kinders van hul eie hê dat hulle nie net een of twee of drie keer in vitrovrugbaarheidsbehandeling ingespan het nie, maar ’n volle 17 keer. Sewe

Related