Huisgenoot

PURE YSTERPERD

HAAR naam is Jenny. En al is sy nie meer vandag se kind nie, laat sy die koppe draai.

Eers sien jy die rookpluim aankom; dan hoor jy die naderende gedruis. En dan die magiese oomblik wanneer jy haar groot, glimmende lyf sien nader stoom. Toe sy met ’n allemintige geluid van skreeuende remme tot stilstand kom, staan die skare op Hartenbos se stasie opgewonde nader om hul oë oor haar indrukwekkende kurwes te laat gly.

Eenkant slaan drie mans die toneeltjie trots gade. Hulle is die Ekström-broers, eienaars van dié pragtige ou stoomlokomotief. Soos die jongste, Graeme (42), vertel: “Ons is met stoom in ons are gebore. Ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related