Huisgenoot

‘PLEASE CALL ME?’ NEE, BETAAL MY ASB.

LUUKSES of bevoorregting het hy as kind in die uitgestrekte Katlehong, aan die Oos-Rand van Gauteng, nooit geken nie.

Oor sy ma en pa wil hy nie uitwei nie. Hy is grootgemaak deur sy ouma, ’n tuisteskepper, en sy oupa, wat in ’n staalfabriek geswoeg het. Streng dog regverdige mense, is hoe hy hulle beskryf. Smiddae ná skool moes hy eers sy huiswerk klaarmaak en sy ouma met haar take help voor hy die stofstrate kon invaar om sokker te speel.

“Hul grootste droom vir my was net om selfonderhoudend te wees en op my eie voete te kan staan,” vertel die man voor ons op sy saaklike, nadenkende manier. Elke woord word eers geweeg.

En hy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related