Kuier

KIM KIES REG(TE)

As jy vir Kim Carlse van Atlantis buite Kaapstad as jong meisie sou sê dat sy eers ma sou word, daarna sou trou én skei, en dán die mal perd sou opsaal om voltyds regte te gaan studeer, sou sy jou sekerlik uitgelag het. Maar dis presies hierdie agterstevoorpad wat sy met sukses gevolg het.

Vandag ploeg sy nie net terug in Atlantis, haar hartsgemeenskap waar armoede, geweld en middelmisbruik baie mense op moedverloor se vlakte het nie, maar is sy ook ’n sprekende voorbeeld dat ’n mens ondanks jou omstandighede nooit hoef op te hou droom nie.

Kim se ouers het ’n beskeie lewe gelei en in 1981 van Houtbaai na Atlantis getrek omdat daar by die destydse Atlantis Diesel Engins ’n werkgeleentheid vir pa Edward Stephens, ’n mechanic, was.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related