Kuier

SY KEN VAN CONNECT!

Megan Saunders (39) het regtigwaar guts. Terwyl die ganse wêreld in die greep van Covid-19-pandemie gespartel het om te cope en ontelbare mense oornag werkloos was, het sy sowaar haar Werk gelos en haar eie besigheid begin. En dít met net 'n maand se salaris as beginkapitaal en 'n stukkende kar met 'n lekkende dak as vervoer.

Op die ou end het als 100% uitgewerk, want vandag is Megan en haar manlief, Craig, die eienaars van die uiters suksesvolle Saunders Technical Services. Hulle verskaf internetdienste (ook fibre) aan gemeenskappe teen bekostigbare pryse. En dit gaan sommer voor die wind.

Maar twee jaar gelede was dit 'n geval van kom ons gooi die dice en hoop vir die beste. “Ek het voorheen reeds

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related