Kuier

WOEKER VIR ’N WINS

Dit is nooit te laat om jou drome na te jaag nie en Lynette January (49) van Eersterivier in die noordelike voorstede van Kaapstad is ’n bewys daarvan. Toe die lewe dié antie katswink slaan, het sy besluit om op te staan, haarself af te stof en voluit te lewe. En vandag is sy aan die stuur van haar eie maatskappy, LynMarMatt Distributors.

Binne die bestek van vier jaar het LynMarmatt Distributors so gegroei dat sy nie net haarself en haar familie kan onderhou nie, maar ook werk skep vir ander. Die maatskappy is ’n vervaardiger en verskaffer van sport- en skooldrag, die branding vir maatskappye en ook die druk van alle customised produkte soos T-hemde, bekers, maskers en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related