Huisgenoot

BYT VAS EN DRUK DEUR

LYNETTE JANUARY (50) KLERE-ENTREPRENEUR

DIT was moeilik toe my tweede man skielik op 42 sterf. Hy het my weer die lewe leer liefhê en my en my kinders kom wys wat ’n pa moet wees. Maar dan moet ’n mens jouself afvra: Gaan ek bly lê?

Ek het by my oupa Charles en ouma Elsie grootgeword in Suurbraak, ’n klein dorpie anderkant Swellendam waar jy berg en rivier het. Van swaarkry het ons geken, want werk was skaars. Maar dit was ook lekker jare. Van my beste herinneringe was van varsgebakte brood, hoe ons oor daai korsie baklei, van swart koffie uit die kan wat altyd op die stoof staan wanneer jy instap. Van berg klim en buite in die boom sit en vye eet.

My oupa was ’n algemene werker, maar ook priester in die Nuwe Apostoliese Kerk,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot5 min read
Spele-droom Vir Die Slim, Vinnige Outjie Van Ceres
AS KIND het hy in die stofstrate van Ceres saam met sy maatjies raakrugby gespeel – ’n regte klein blits met ’n Cokeplastiekbottel vol sand as die bal. Toe al het almal geweet: Dié mannetjie is vinnig, hoor. Maar nooit sou hy kon droom dat hy eendag
Huisgenoot8 min read
’n Sussie Ná Al Die Wag En Seer
HUL storie is een van báie wag. Van járe se gewag. En van teleurstelling keer op keer. Só graag wou hulle kinders van hul eie hê dat hulle nie net een of twee of drie keer in vitrovrugbaarheidsbehandeling ingespan het nie, maar ’n volle 17 keer. Sewe

Related