Huisgenoot

DANSEND DEUR DIE LEWE

SY BEWEEG ritmies en foutloos op die maat van die musiek. Haar wilgerlatlyfie drink die note in. Sy is meegevoer en in haar element. Met spiere wat styf span en dan weer verslap, is die donkerkop in beheer van elke beweging.

Dit is immers al so ingeoefen. Dans kom vir haar soos asemhaal.

En terwyl die houtvloer onder haar dansskoene se sole sidder en sug, besef jy dat Chantell Hewitt (38) ondanks groot gesondheidsuitdagings op hierdie dansvloer haar vryheid en onafhanklikheid teruggewen het.

“Dit is als te danke aan my positiewe ingesteldheid. Sonder dit sou ek nie vandag weer kon dans nie,” sê sy waar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related