Huisgenoot

Nuut op die rak

LEO

Deur DEON MEYER

Human & Rousseau, R249*

Lesers moes drie jaar op Bennie Griessel wag. Drié jaar. Deon Meyer sê ons moet ons inhou, want “ ’n Bennie-boek elke twee of drie jaar klink vir my na ’n aanvaarbare kompromis”.

“Ek het 30 jaar lank skryfspertye gejaag, sewe dae per week gewerk, dikwels van vieruur in die oggend af. Vir sowat 15 jaar daarvan het ek geskryf terwyl ek twee ander beroepe ook beoefen het.

“Op 65 het ek nou die reg om ’n rustiger tempo te handhaaf. Sodat ek saam met Marianne reise kan aanpak wat nie boektoere

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related