Huisgenoot

MY BABANUUS MET PAPSIE-WAPSIE OP DIE LUG

VRA enige gereelde radioluisteraar in die Kaap of hulle weet wie Papsie-Wapsie is, en die kans is goed hulle weet maar alte goed.

Papsie-Wapsie is Sherlin Barends se pa. Die een wat sy onlangs sommer uit die radiostasie KFM se ateljee gebel het om met hom te gesels oor haar swangerskap – en die een wat deel was van die gesprek toe sy luisteraars vertel het sy is nie net swanger nie; sy is swanger met ’n tweeling. Papsie-Wapsie was oorstelp van vreugde, nes sy dogter se aanhangers.

Dit was nie die eerste keer dat Sherlin op die lug gesels met haar pa, Lionel, nie. Luisteraars weet al sy bel hom af en toe wanneer sy soggens op die lug is saam met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related