Huisgenoot

WORTEL EN TAK

IN JUNIE is groot partytjie gehou by die kwekery hier op die plaas net buite Pretoria. Daar was ’n skaap op die spit, en daar’s gekuier en staaltjies vertel terwyl die manne met ietsie kouds in die hand gestaan het.

Dit maak mos sin om fees te vier. Malanseuns Plesierplante is vanjaar 110 jaar oud. Ons gaste was almal kleinhandelaars aan wie ons produkte verskaf.

Op ’n stadium het ek stil geword en na die mense om my gekyk.

My gedagtes het oor vier geslagte teruggegaan.

My oupagrootjie Danie Malan het in 1913 die eerste kommersiële kwekerytjie in die Transvaal hier op dié plaas begin. Ek wonder of hy kon droom dat Malanseuns 110 jaar later die grootste kwekery

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Jou Regte In ’n Saamwoonverhouding
1 Wat is ’n saamwoonverhouding? Dit is as jy en jou lewensmaat elke aspek van jul lewe – soos verblyf, finansies en huishoudelike verantwoordelikhede – deel, maar nie getroud of in ’n burgerlike vennootskap is nie, sê Danielle Mylie van die regsfirma
Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot1 min read
Fiks En Vrolik In Mauritius
DIS maklik om goed te voel as jy op Mauritius vakansie hou – maar dis nie ál rede vir daardie glimlag op die aanbieder HENCK CONREY se bakkies nie. Henck, die aanbieder van Vat jou goed en trek! op kykNET, was onlangs ook in die program Fiks of niks

Related