Landbouweekblad

‘Ek werk op ’n Amerikaanse plaas wat nét vroue aanstel’

Brief uit die buiteland

Die 25-jarige Carla de Kock van Napier in die Wes-Kaap het ná die covid 19-pandemie besluit om haar vlerke te sprei en op ’n plaas in Minnesota in Amerika te gaan werk. Die plaas op die klein dorpie Halstad in die noorde van die Midde-Weste kweek aartappelplante en word deur ’n ma en dogter bestuur. Hulle is bekend daarom dat hulle net vroue in diens neem, “want vroue werk met meer presisie”.

Die afgelope twee jaar lank werk Carla saam met ses ander Suid-Afrikaanse vroue in laboratoriums waar hulle van Januarie tot November aartappelplante kweek. Die saadbank bestaan uit 120 verskillende soorte aartappels van verskillende kleure.

Carla is nou op pad terug na Suid-Afrika vir ’n Somerkersfees saam met haar pa, Japie, op hul plaas by Napier. Japie boer met gars, koring en kanola.

Op die vraag of sy daarna wil terugkeer na Amerika, sê sy: “Dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad2 min read
Blokraaisel 1769
Sluitingsdatum: 13 Junie 2024 Vandeesweek kan 1 leser ‘n Boereplaas Bordspeletjie wen. Leidraad: ’n Tradisionele gereg. Lees op bl. 90 hoe dit werk. Een leser kan 'n Boereplaas Bordspeletjie wen. NEEM SÓ DEEL: Vul die blokraai korrek in en gebruik d

Related