Landbouweekblad

Karoovrou skrik nie vir brandgoed

Hoe het julle van Limpopo af in die Karoo beland?

Ek en my man, Faan, deel ’n passie vir vee en boer saam met Dohne-Merino’s. Ons het die familieplaas, 25 km van Hofmeyr in die Oos-Kaap, in 2011 by Faan se oom gekoop. Toe ons van die Limpoporivier naby Vaalwater Karoo toe trek, het ons niks van skaapboerdery geweet nie. Ek is ’n opgeleide verpleegkundige en was ’n mediese verteenwoordiger en restaurateur. Vandag werk ek kliphard saam met Faan.

Hoe het jy die titel ‘Jalapeño-koningin’ bekom?

Toe ons op die plaas gekom het, het ek jalapeñosaadjies geplant. Dit het ’n goeie oes gelewer en ek het familieresepte gebruik

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related