TANSEY COETZEE
Die voormalige Mej. Suid-Afrika sit nooit ’n modevoet verkeerd nie en was haar stylvolle self by ’n Barbie-première in Johannesburg.
“Om op te dress begin op die ouderdom van drie en eindig nooit regtig nie, so my innerlike kind het gegil van vreugde,” sê Tansey.
Sy het ’n pragtige pienk uitrusting deur die ontwerper Piillz Poizn gedra saam