Huisgenoot

POPPEDANS IN DIE SKEMER

SEUNTJIES mag maar popspeel. Selfs wanneer hulle volwasse mans word. Daarvan getuig Justuis Pieterse Manefeldt – ’n volgroeide man met ’n bors en arms vol tatoes en ’n verbysterende versameling Barbie-poppe.

Stap jy sy woonstel in Table View, Kaapstad, binne, laat die kristalkroon-kandelare jou reeds raai dat ’n flambojante mens hier woon.

Maar niks kan jou op die Barbie-kamer voorberei met sy versameling van minstens 1 500 van dié poppe nie. Om op die drumpel te staan en die speelgoedikoon in al haar verskillende gedaantes van hoek tot kant, van vloer tot plafon gade te slaan is ’n sonderlinge ervaring.

“Van hulle kan praat,” vertel Justuis (36), die trotse pa van dié magdom poppe, maar ook van ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related