Huisgenoot

’N ANDERSTER POPKULTUUR

HULLE is ’n uiteenlopende klompie en jy kan jou beswaarlik indink dat hulle iets in gemeen kan hê.

Daar’s Wilhelmien Wolkop, ’n hippie van die dorpie Tukani wat graag kaalvoet in die reën dans en wilde perde bloots ry. Daar is die vaalseun Kevin wat in die flambojante fopdosser Iris Rainbow ontpop wanneer die son gaan slaap. En daar is ’n wildveearts, ’n onnie en ’n geoloog.

Tog is daar iets wat hulle saambind.

Hulle leef almal die soort opwindende lewe waarvan die meeste van ons net kan droom – en daar’s geen tekort aan drama nie. Stralerjakker-eskapades, skandalige affairs en die dubbele lewe van ’n geheime agent … in hul wêreld is enigiets moontlik.

En, o ja, dié uiteenlopende groepie het nog iets in gemeen – hulle is almal poppe. Barbie-poppe, om presies te wees, en tot onlangs toe ook een Ken.

Hulle is die inwoners van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Bianca Terblanche Oor Harry De Villiers
DIT was nie liefde met die eerste oogopslag nie. Allesbehalwe. Ek het ’n ander ou gedate toe ek vir Harry ontmoet het. Hy was amper 10 jaar ouer as ek. Ek en sy broer was saam op skool op Aliwal-Noord. Ons paaie het in 2015 die eerste keer gekruis. E
Huisgenoot8 min read
Die Klank Van Sy Lewe
ELTON John het in 1987 ’n keeloperasie gehad wat sy stem verander het. Rod Stewart het in 2000 gehoor hy het skildklierkanker en kon nege maande lank nie sing nie. Luciano Pavarotti het groeisels aan sy stembande gekry omdat hy aan die begin van sy l
Huisgenoot4 min read
Hoekom Grom My Maag Soms?
‘WAT dink julle van dié een?” vra Bibi en hou ’n geel top met kolle in die lug. Sy is besig om deur ’n klomp klere te gaan sodat sy kan besluit watter klere sy moet hou en watter klere sy moet uitgooi. “Mal daaroor. Jy lyk baie mooi in geel, so ek di

Related Books & Audiobooks