Kuier

WAT DIE HART VAN VOLIS

Onlangs sit ek op 'n sonnige Vrydag as vryskutvertaieren werkaan 'n storie oor die nuwe Barbie-fliek. Ek was eers nie seker hoe om te voel oor Barbie wat in mensvorm na ons toe kom nie. Maar hoe verder ek lees, hoe meer besef ek hoe amazingly ikonies dié pop is.

En dit vat my toe terug na my kinderjare in Watsonialaan in Malmesbury (in die Wes-Kaap). Na hoeeken die bure se dogtertjies ure lank popgespeel het.

Skoolvakansies en ná skool

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
‘N Brief Aan My Kinders
RAAK WYS MET… Brenden Boys, ek skryf dié brief aan julle omdat dít wat ek wil sê belangrik is, en ek dit vir ewig wil opteken. Hierdie jaar is ons land 30 jaar onder ‘n sogenaamde demokratiese bestel. Met die eerste demokratiese verkiesing was ek sle
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e
Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Kelly-Lee Ohlson, Enrico Claassen, Clyde Adams-Vister, Haidee Muller-Isaacs

Related