Huisgenoot

MA SOEK VIR VISSIE ’N VROU

AANDAG alle vroue van in die 20: Is jy oulik, spontaan en vriendelik?

Dan is jy dalk net die vrou wat die hart van Willem Visser (28) kan kom sag maak – en sommer help om die man op koers te hou.

En die bonus? ’n Skoonma met ’n grap kan vat.

Want Esta van Niekerk (55), wat die afgelope tyd kliphard op sosiale media “adverteer” vir ’n maat vir haar jongste seun, is glad nie vol dinge nie, al lyk dit dalk asof sy ’n lysie vereistes vir haar aanstaande skoondogter het.

Soos dat die ideale kandidaat tussen 23 en 28 jaar oud moet wees. En dat sy vir Willem in toom moet kan hou.

Haar jongste seun is darem nie só by haar en Willem kom inloer by die gesin se huis in Elarduspark in die ooste van Pretoria. Hy’t nogal goeie maniere.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot5 min read
Spele-droom Vir Die Slim, Vinnige Outjie Van Ceres
AS KIND het hy in die stofstrate van Ceres saam met sy maatjies raakrugby gespeel – ’n regte klein blits met ’n Cokeplastiekbottel vol sand as die bal. Toe al het almal geweet: Dié mannetjie is vinnig, hoor. Maar nooit sou hy kon droom dat hy eendag
Huisgenoot8 min read
’n Sussie Ná Al Die Wag En Seer
HUL storie is een van báie wag. Van járe se gewag. En van teleurstelling keer op keer. Só graag wou hulle kinders van hul eie hê dat hulle nie net een of twee of drie keer in vitrovrugbaarheidsbehandeling ingespan het nie, maar ’n volle 17 keer. Sewe

Related