Huisgenoot

DEAN SE DOEDIE

DIT was 13 minute voor agt.

Hy kan nie net die datum onthou waarop sy voete onder hom uitgeslaan is nie – dit was 17 Januarie 2019 – maar ook die presiese tydstip, sê die akteur Dean Smith.

“Is jy ernstig?” vra sy meisie, Bianca Steyn, nou.

“Ja!” antwoord hy dadelik.

Toe het hy al ’n paar keer vir haar boodskappe op Instagram gestuur – boodskappe waarop die mooi donkerkop nie gereageer het nie.

“Ek het vir ’n tydjie met myself gepraat. Sy het nie gereageer nie en wou niks met my te doen gehad het nie,” onthou Dean (28) met ’n laggie.

Maar toe hulle mekaar eindelik daardie aand skuins voor agtuur by vriende se huis ontmoet, wou die gesels net nie opdroog nie – en het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot4 min read
Ongewerwelde Diere
KAN jy glo 97% van diere op Aarde het nie ’n ruggraat nie. Dit klink ongelooflik, maar dis waar, en jy sal sien dat hierdie ongewerweldes van die vreemdste en wonderlikste wesens is wat jy kan teëkom! Daar is nagenoeg 35 groepe ongewerweldes, en somm
Huisgenoot6 min read
Doodgewoon
DIS die middel van die nag, die middel van Mei, die middel van die neëntigs. Ons is in ons vroeë twintigs, op die N1 iewers anderkant Bloemfontein. Ver anderkant. Anderkant Welkom ook. Op pad na ’n vriend in die noorde. Die radio vang lankal net ’n g

Related