Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘GEGIS OOR GEMENE SPEL IS ONSIN’

Nadat die vermiste boer Willem Kruger dood in sy bakkie gevind is, doen gerugte van ’n moorddossier die rondtes. Die polisie beklemtoon dis onwaar

Los nou die arme familie sodat hulle in vrede oor hul seun kan rou. Die polisie en die familie sal sekerlik laat weet wat die oorsaak van sy dood was sodra hulle amptelike bevestiging het. Laat hulle intussen in vrede.

SHALANE

Ek kan nie sien of verstaan dat hy nie self probeer uitkom het nie! Die oproepe na sy vriend toe – was hy toe al klaar in die moeilikheid? Was hy dalk al oorlede voor hy in die water beland het? Ai, sal ons ooit weet?

LYDIA

Selfs ’n persoon wat glad nie gedrink het nie kon in die vloedwater beland het. Hoeveel keer is daar al oor ’n brug gery en het die water hulle afgespoel in die rivier in. Ongelukke gebeur maar vinnig, jy kan nie altyd keer nie!

JENNY-LEIGH

Dit is nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot5 min read
Spele-droom Vir Die Slim, Vinnige Outjie Van Ceres
AS KIND het hy in die stofstrate van Ceres saam met sy maatjies raakrugby gespeel – ’n regte klein blits met ’n Cokeplastiekbottel vol sand as die bal. Toe al het almal geweet: Dié mannetjie is vinnig, hoor. Maar nooit sou hy kon droom dat hy eendag
Huisgenoot8 min read
’n Sussie Ná Al Die Wag En Seer
HUL storie is een van báie wag. Van járe se gewag. En van teleurstelling keer op keer. Só graag wou hulle kinders van hul eie hê dat hulle nie net een of twee of drie keer in vitrovrugbaarheidsbehandeling ingespan het nie, maar ’n volle 17 keer. Sewe

Related