Landbouweekblad

Briewe

BOERE BETAAL AL HOE MEER VIR OU KRAGLYNE

Marten en Werner Grundlingh skryf in hul brief “Wat maanreise vir ons beteken het” (Die Burger, 14 September 2022) dat maanreise binne ’n kort tyd ’n tegnologiese paradigmaskuif oor die hele aarde teweeg gebring het. Maanreise was die begin van die ruimteprogram wat oor jare ontwikkel het.

Die tegnologie het wel astronomies ontwikkel, maar die rede vir hierdie ontwikkeling was die sonpaneel. Satelliete moes krag kry en sonpanele was die enigste moontlike bron van energie.

Hoewel die werking van die sonpaneel reeds in 1839 deur Edmond Bequerel, ’n Franse wetenskaplike, “ontdek” is, was daar net eenvoudig nooit genoeg rede om dit te ontwikkel nie – steenkool en olie het goedkoop krag voorsien. Totdat ruimtereise dit noodsaaklik gemaak het.

Miljarde dollar is deur verskeie regerings beskikbaar gestel vir die ontwikkeling van sonpanele. En die van 2 September 1983 beskryf.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe
Landbouweekblad5 min read
Droëbone Vasgevang Tussen Twee Vure
Droëbone is waarskynlik die gewas wat as proteïenbron vir menslike gebruik die beste waarde vir geld bied. Die produsenteprys is ook baie hoog en sommige boere het die afgelope seisoen tot R35 000 per ton gekry. Hoekom word die gewas dan nie op grote
Landbouweekblad6 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com In die vorige bedeling kon Eskom met ervare bestuur met gemak elke dag 40 000 MW krag opwek en lewer. Intussen het Suid-Afrika se ekonomie gegroei en het die land se bevolking in 30 jaar meer as verd

Related