Kuier

DÍS WAT LYKE SÊ

Vir die forensiese patoloog dr. Shakeera Holland is dit belangrik om slagoffers van geweldsmisdade se raaisels op te los en hul stories te vertel. “Want wie sal vir die slagoffers (van geweldsmisdade) praat as óns dit nie doen nie?”vra dié dokter.

Shakeera is hoof van die suidelike tros van die forensiese patologiedienste in Gauteng en oorsien agt laboratoriums, insluitend die een in Diepsloot (Soweto), waar sy en sewe ander vrouedokters gesetel is. Ontbinde lyke, wemelende maaiers en bloedige misdaadtonele skrik haar nie af nie, en sy kry daagliks met die gruwelikste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related