Huisgenoot

DOKTERS SONDER SKANSE

DIT is woorde wat jou ruk; ’n brief vol verslae verwyt. Die skrywer? ’n Johannesburgse pediater wat genoeg gehad het van verskonings en dit nie meer kan verduur om magteloos toe te kyk hoe kinders ly en sterf nie.

“Liewe administrateurs, verlede week het ek die begrafnis bygewoon van ’n 13-jarige pasiënt wat ek jare lank versorg het,” begin dr. Tim de Maayer van die Rahima Moosa-hospitaal sy ope brief aan die gesondheidsowerhede.

“Vandag moes ek twee ma’s van berading voorsien. Ek wens julle kon die pyn en rou sien wat hierdie ouers en hul families beleef.”

Dan kom die aanklag: “Kinders sterf en die verskriklike toestande in ons openbare hospitale dra by tot hul sterftes.”

Kom kyk na die hospitaal waar ons werk en beleef self hoe dokters

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related