Rapport

Pasiënte uit die hel takel dokters

Skakel 087 353 1300 om in te teken op Rapport

Dokters in staatshospitale en -klinieke leef in angs en vrees vir hul lewe omdat pasiënte en dié se familielede hulle dreig en aanrand. Hulle moet gereeld koes vir vuiste, messe en vuurwapens.

En tog doen talle dié werk omdat hulle ’n verskil wil maak.

’n Rapport-ondersoek die afgelope paar weke het die afgryslikste verhale blootgelê van mediese personeel wat fisiek aangerand en selfs met die dood gedreig word deur hul eie pasiente. Boonop word dokters in byna alle gevalle gesê om maar net die aanvalle en dreigemente teen hulle te sluk en aan te gaan met hul werk. Selfs die veiligheidswagte by hospitale is te bang om teen gewelddadige pasiënte op te tree.

Die dokters met wie gepraat het, wou slegs hul verhale deel op voorwaarde dat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Steeds Geen Keer Aan Jaguars
Die Jaguars mik vandag na ’n plek in hul sewende agtereenvolgende eindstryd van die Nasionale Liga. Ná elf dae se netbalaksie in Bloemfontein is die laaste vier plekke bespreek. Die Noord-Gautengers pak die Southern Stings om 14:00 in die eerste half
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band