Sielkundiges en psigiaters se werklading neem toe
Jul 12, 2020
2 minutes
Suzanne Venter
Die vraag na sielkundige en psigiatriese hulp in Suid-Afrika neem net so vinnig soos die getal Covid-19-infeksies toe.
So het talle kenners op dié gebied vandeesweek aan Rapport gesê.
“Aan die begin van die inperkingstydperk het ons gemiddeld so 600 oproepe per dag gekry en nou staan ons op sowat 1 400
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days